Belangrike kennisgewing vir SIZA lede: Verandering aan die ouditmetodologie AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Vanaf 1 Desember 2020 is dit ‘n SIZA-vereiste dat ‘n onderneming wat as een regsentiteit op die MySIZA-platform geregistreer is, alle produksie-eenhede as deel van die SIZA-beoordelingsprogram moet insluit.