• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Wat is die waarde van ouditeure vir die landou uitvoerbedryf in Suid-Afrika?

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Wat is die waarde van ouditeure vir die landou uitvoerbedryf in Suid-Afrika?

As gevolg van ‘n verskeidenheid risiko’s binne ons besighede, is dit van kardinale belang dat ons verstaan hoe belangrik dit vir ‘n koper word, of dit nou plaaslik of wêreldwyd is, om ‘n beoordeling van ‘n besigheid se risiko’s te hê en te verstaan wat gedoen is of gedoen kan word om daardie risiko’s te verbeter of te versag. As deel van hierdie begrip van risiko, moet oudits uitgevoer word wat ‘n in-diepte ondersoek en evaluering van die besigheid se risiko’s is, hetsy rondom sosiale (etiese) aspekte, omgewing risiko’s of voedselveiligheid / kwaliteit. Hierdie proses beskerm nie net die besigheid nie, maar skep ook sekuriteit regdeur die waardeketting en bestaan om die Suid-Afrikaanse landboubedryf te ondersteun.

 

Ouditfirmas en ouditeure is kern rolspelers van SIZA en ‘n waardevolle vennoot om nakoming te verseker vir almal wat by die ouditproses betrokke is. Alhoewel SIZA onafhanklik bly gedurende die derdeparty-ouditproses om die geloofwaardigheid van die oudit te beskerm, moet die SIZA-program ondersteuning strukture en bevoegdheid vereistes vir ouditeure daar stel. Dit is ook belangrik dat produsente verstaan wat die rol van ouditeure tydens die ouditproses is. Ouditeure is nie alleen verantwoordelik vir oudit uitkomste nie, maar om verbetering te bewerkstellig deur hul kundige evaluering van potensiële risiko’s binne daardie besigheid. Ouditeure is op plase om te evalueer en verslag te doen oor wat hulle gedurende die oudit dae sien.

 

Produsente moet besef dat wanneer hulle besluit om hul produk na markte uit te voer wat oudits vereis, dat daardie oudits ‘n belangrike deel van die proses is en dat beide partye mekaar met respek en met waardigheid moet behandel.  Sonder oudits is daar geen sigbaarheid of geloofwaardige beoordeling van ‘n besigheid se risiko’s nie en daarom sal markte nie produkte van hierdie produsente kan aanvaar sonder enige versekering dat hul reputasie en die geloofwaardigheid van die besigheid of produk beskadig kan word nie.


Previous Post

Vra u koper / uitvoerder / invoerder vir 'n ouditbrief / sertifikaat om te sien of u besigheid voldoen aan die sosiale (etiese) of omgewingsvereistes?

Next Post

What is the value of auditors to the South African Agricultural export industry?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your SIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform