Werwingsfooie mag nie deur toesighouers/werwers gehef word nie AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Dit is van kardinale belang om te onthou dat daar van geen werknemer vereis mag word om enige betaling te maak wat verband hou met die werwingsproses of die aanvang van werk nie.