Hoekom is werkspermitte belangrik vir buitelandse burgers? AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Werknemers wat buitelandse burgers is moet in besit wees van ‘n geldige paspoort/ID en die nodige werkspermitte wat in Suid-Afrika vereis word, voordat hulle vir ‘n Suid-Afrikaanse besigheid kan werk.