Waarom werker onderhoude tydens etiese oudits gedoen moet word ENGLISH, SIZA CONNECT NEWSLETTER Een van die belangrikste fokuspunte van ‘n etiese oudit is om werkers ‘n stem te gee en vas te stel of bestuur ‘n veilige werksomgewing (en leefsomgewing, indien van toepassing) vir werknemers verseker.