Hoekom moet watertoetse jaarliks gedoen word, en watter toetse word vereis? AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Om te verseker dat daar geen gesondheidsrisiko met betrekking tot water is nie, vereis die SIZA Etiese Standaard dat ‘n mikrobiese ontleding van die water gedoen moet word.