Begin altyd met ‘n geskrewe beleid of plan – SIZA-template beskikbaar AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER SIZA het verskeie template en voorbeelde rondom omgewingsvolhoubaarheid ontwikkel waarvan SIZA-lede gebruik kan maak sou hulle dit benodig.