Hoekom is die voltooiing van Ouditregstellings so belangrik? AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Om regstellings te voltooi nadat ‘n oudit plaasgevind het, is belangrik aangesien dit as bewys dien dat die plaas of pakhuis gemotiveerd is om verbetering in hul bestuurstelsels te implementeer.