Mediese Toesig AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Mediese toesig is ‘n beplande mediese program met gereelde ondersoeke, wat kliniese ondersoeke, biologiese monitering en/of mediese toetsing van werknemers kan insluit.