• About
  • Why SIZA
  • Standards
  • Audit Process
  • SIZATrack360
  • Training & Support
  • Grievances
  • SIZA Connect
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

SIZA kapasiteitsbou

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • SIZA kapasiteitsbou

SIZA bied ‘n verskeidenheid inisiatiewe onder ons kapasiteitsbou afdeling aan. Hierdie opleidingsinisiatiewe word gratis aan lede verskaf as deel van u ledegeld wat u jaarliks vir u profiel op SIZA betaal. Dit is belangrik dat lede gereeld opleiding bywoon ter ondersteuning van die ouditprogram en ook sodat hulle op hoogte kan bly van nuwe inisiatiewe en veranderinge aan die SIZA-program en MySIZA-platform. As gevolg van sekere lesse wat ons geleer het uit vorige opleiding moet ons ongelukkig die volgende reëls inbring vir hierdie gratis sessies:

  • Lede wat RSVP en/of registreer vir opleidingsessies, maar wat nie meer die sessie kan bywoon nie, moet asseblief vooraf kanselleer sodat ander lede op die waglys ook die geleentheid kan kry om die opleiding by te woon.
    • Daar sal verwag word dat lede wat RSVP/geregistreer het en die sessie sonder enige vooraf kennisgewing aan SIZA nie bywoon nie, vir die opleiding moet betaal.
    • Opleidingsertifikate sal ongelukkig nie uitgereik word aan lede wat minder as 85% bywoningsyfer het nie, of wat nie tydens die opleiding nie die peilings (polls) beantwoord het nie.

Die volgende opleiding word oor die volgende 2 maande aangebied en indien u wil registreer, stuur asseblief ‘n e-pos aan Jo-Anne September op jo-anne@siza.co.za.

 

MySIZA-platformopleiding:

Konsultante: Donderdag 6 Mei @ 09:30

Produsente: Woensdag 19 Mei @ 09:30

Produsente: Woensdag 9 Junie @ 09:30

Uitvoermaatskappye: Maandag 14 Junie @ 10:00

 

Aanlyn webinar vir etiese nakoming:

Woensdag 5 Mei @ 09:00 – 13:30

Woensdag 15 Junie @ 08:30 – 13:00

 

Aanlyn webinar vir omgewings-nakoming:

Woensdag 18 Mei @ 08:30 – 13:00

Dinsdag 2 Junie @ 09:00 – 13:30

 

Omgewingswetgewing opleiding:

Woensdag 12 Mei @ 09:00 – 10:00

Woensdag 23 Junie @09:00 – 10:00

 

Verstaan van ouditbevindinge opleiding:

Dinsdag 20 April @ 10:00 – 12:00

Maandag 31 Mei 2021 @ 10:00 – 12:00

Donderdag 17 Junie 2021 @ 10:00 – 12:00

Tags: auditor training, Capacity building, kapasiteitsbou, opleiding, ouditeursopleiding, producer training, produsente opleiding, Training

SIZA capacity building
Previous Post

SIZA capacity building

SIZA bied 'n keuse tussen vyf etiese ouditfirmas
Next Post

SIZA bied 'n keuse tussen vyf etiese ouditfirmas

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Strengthening Occupational Health and Safety on Farms

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Balancing Environmental Risks and Benefits in IAP Clearing Decisions

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Acting Fast, Staying Compliant: Why NEMA Section 30A matters for Agricultural Emergencies

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform