• About
  • Why SIZA
  • Standards
  • Audit Process
  • SIZATrack360
  • Training & Support
  • Grievances
  • SIZA Connect
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Lidmaatskap hernuwing

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Lidmaatskap hernuwing

SIZA lidmaatskap moet jaarliks ​​hernu word. Om die proses vir besighede te vergemaklik, word proforma fakture een maand voor die lidmaatskap hernuwingsdatum aan die lid gestuur. ‘n E-pos met die proforma faktuur word outomaties deur die MySIZA-platform gegenereer en na beide die primêre en sekondêre kontak se e-posadresse wat op die ledeprofiel op MySIZA aangedui word, gestuur.

Indien lede hul jaarlikse ledegeld deur Payfast betaal, sal die betaling outomaties na die profiel deurtrek en die profiel sal onmiddellik geaktiveer word.

As ‘n lid verkies om die profiel via EFT te betaal, is dit belangrik om te onthou om die bewys van betaling aan Lynn Taute in die SIZA-kantoor (lynn@siza.co.za) te stuur, sodat die profiel per hand geaktiveer kan word deur die bewys van betaling op die profiel op te laai en seker te maak die nuwe SAQ genereer.

Sodra die betaling gedoen is en die profiel weer aktief is, sal ‘n e-pos met die belastingfaktuur outomaties vanaf die platform gestuur word na die primêre en sekondêre kontak se e-posadresse wat op die profiel aangedui word.

Indien ‘n lid nie sy/haar lidmaatskap binne 90 dae na die vervaldatum hernu nie, sal daar ongelukkig nie enige sigbaarheid op die profiel wees nie en aangesien u dan ook nie meer n aktiewe lid van SIZA is nie, is die Ouditvoltooiingsbrief (sertifikaat) ook nie meer geldig nie. Om al die probleme uit te skakel wil ons dus versoek dat u asb seker sal maak dat  u die lidmaatskap voor die vervaldatum hernu.

Tags: Lidmaatskap, Lidmaatskap hernuwing, Membership

Membership renewal
Previous Post

Membership renewal

Temporary Employment Services
Next Post

Temporary Employment Services

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Strengthening Occupational Health and Safety on Farms

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Balancing Environmental Risks and Benefits in IAP Clearing Decisions

SIZA Connect Newsletter June 8, 2026

Acting Fast, Staying Compliant: Why NEMA Section 30A matters for Agricultural Emergencies

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform