• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 067 083 1640
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

SIZA nakomingsprogram vir opkomende produsente

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • SIZA nakomingsprogram vir opkomende produsente

Die SIZA Opkomende Produsente Nakomings-program wat daarop toegespits is om opkomende produsente te ontwikkel, is ‘n noodsaaklike deel van SIZA se betrokkenheid om te verseker dat produsente aangemoedig en gelei word om hul reis na nakoming en selfstandigheid aan te pak. Die doelwitte van hierdie program is om opkomende produsente te ondersteun, hulle proses van nakoming aan Suid Afrikaanse wetgewing te fasiliteer en aan te moedig, en hierdie produsente in staat te stel om toegang tot plaaslike en internasionale markte te verkry.

Die program is spesifiek daarop gemik om produsente by te staan wat wil voldoen aan al die vereistes, maar nie weet hoe om die proses te begin nie. SIZA se bystand tydens hierdie 3 jaar proses sal die produsente voorberei om wetlike toepassing self te bestuur, hul besigheid te groei en om die mark te betree. Hierdie uitkomste word bepaal deur die nakomings-gradering van die produsent.

Die Opkomende Produsente Nakomings-program word geïmplementeer deur gereelde besoeke op die besigheidsperseel, bystand op die MySIZA-platform, deurlopende kommunikasie, beplanning en implementering van bestuurstelsels, hulp met oudit voorbereiding, en deurlopende monitering. Die doel van die program is dat die produsente selfvertroue sal om SIZA Nakoming ʼn leefstyl op hulle perseel te maak en om op hul eie voort te gaan met hul nakomings reis.

In SIZA is die bou van goeie en lang-durende verhoudings uiters belangrik, dus is die Opkomende Produsente Nakomings-program ʼn belangrike inisiatief, nie net om die reis van wetlike nakoming vir produsente te vergemaklik nie, maar ook om verhoudings te kweek en die Suid-Afrikaanse landbou industrie te bevorder.

Vir meer inligting, kontak asseblief vir Clio Borman clio@siza.co.za vir die etiese nakomingsvereistes en Reginald Scholtz reginald@siza.co.za vir omgewings vereistes.


Previous Post

SIZA compliance program for developing producers

Next Post

What to do when your buyer / importer/ exporter asks you for a social or environmental Audit Completion Letter?

Related Posts

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Compliance Doesn’t Take a Holiday

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

Having Trouble Logging into Your MySIZA Account? Here’s How to Get Back Online Quickly

SIZA Connect Newsletter November 20, 2025

It’s the holidays! But does this mean we should be wasteful?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform