• About
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • SIZA Integrated Stakeholder Strategy
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Standards Review Process
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Wat is die waarde van ouditeure vir die landou uitvoerbedryf in Suid-Afrika?

  • Home
  • Audits
  • Wat is die waarde van ouditeure vir die landou uitvoerbedryf in Suid-Afrika?

As gevolg van ‘n verskeidenheid risiko’s binne ons besighede, is dit van kardinale belang dat ons verstaan hoe belangrik dit vir ‘n koper word, of dit nou plaaslik of wêreldwyd is, om ‘n beoordeling van ‘n besigheid se risiko’s te hê en te verstaan wat gedoen is of gedoen kan word om daardie risiko’s te verbeter of te verminder. As deel van hierdie begrip van risiko, moet oudits uitgevoer word wat ‘n in-diepte ondersoek en evaluering van die besigheid se risiko’s insluit, hetsy rondom sosiale (etiese) aspekte, omgewing risiko’s of voedselveiligheid / kwaliteit. Hierdie proses beskerm nie net die besigheid nie, maar skep ook sekuriteit regdeur die waardeketting.

Ouditfirmas en ouditeure is sleutel rolspelers in die uitvoer proses en ‘n waardevolle vennoot om nakoming te verseker en te bewys vir almal wat by die ouditproses betrokke is. Alhoewel SIZA onafhanklik bly gedurende die derdeparty-ouditproses om die geloofwaardigheid van die oudit te beskerm, moet die SIZA-program ondersteuning strukture en bevoegdheid vereistes vir ouditeure daar stel. Dit is ook belangrik dat produsente verstaan wat die rol van ouditeure tydens die ouditproses is. Ouditeure is nie slegs verantwoordelik vir die oudit nie, maar om verbetering te bewerkstellig deur hul kundige evaluering van potensiële risiko’s binne die besigheid. Ouditeure is op plase om te evalueer en verslag te doen oor wat hulle gedurende die oudit tydperk waarneem. Ouditeure besluit ook nie alleen oor die oudit uitkoms of gradering nie. Daar is ‘n proses in plek wat verskeie kontroles bewerkstellig om te verseker dat ‘n geldige en korrekte uitkoms deurgegee word.

Dit is belangrik om die waarde van ouditeure in die uitvoer waardeketting te besef en te respekteer, want sonder om risiko te bepaal en oudits uit te voer sal markte nie die produkte aanvaar op die stadium nie. Dit is belangrik dat alle  partye mekaar met respek en met waardigheid moet behandel.


Previous Post

Wat om te doen as u koper / invoerder / uitvoerder vra of jou besigheid voldoen aan sosiale (etiese) of omgewingsvereistes?

Next Post

What is the value of auditors to the South African Agricultural export industry?

Related Posts

Afrikaans, SIZA Connect Newsletter June 1, 2023

Kom Ons “Braai” Biodiversiteit

Afrikaans, SIZA Connect Newsletter June 1, 2023

Begin altyd met ‘n geskrewe beleid of plan – SIZA-template beskikbaar

Afrikaans, SIZA Connect Newsletter June 1, 2023

Waarom moet die oudit gedurende piek-seisoen plaasvind?

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform
Compare list 0