• About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact
  • info@siza.co.za
  • Helpline: 086 111 1568
  • WhatsApp Line: 079 469 1753
  • MySIZA Platform
The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA) The Sustainability Initiative of South Africa (SIZA)
  • About
    • Managing SIZA
  • Why SIZA
    • Subscription Levels & Costs
    • Terms & Conditions
  • Standards
    • Reviewing Standards
    • Audit Process Methodology
  • Audit Process
    • Completing the SAQ
    • Choosing An Audit Firm
    • Audit Execution
    • Audit Frequency & Between Audit Monitoring
    • Audit Disputes Process
  • SIZATrack360
    • SIZATrack360 Resources
    • SIZATrack360 FAQs
    • Tracking Impact Data – M&E Reports
  • Training & Support
    • Upcoming Training
    • Resources
  • Grievances
  • SIZA Connect
    • Newsletters
    • Logo Usage
  • Contact

Vervoer van werkers

  • Home
  • SIZA Connect Newsletter
  • Vervoer van werkers

Voertuie wat gebruik word om werkers te vervoer moet aan wetlike vereistes voldoen. Regulasie 247 (National Road Traffic Act, 1996) stipuleer baie duidelik dat die gedeelte van die voertuig wat die werkers dra ingeslote moet wees, met materiaal sterk genoeg om te verhoed dat ‘n persoon van die voertuig af val, tot ‘n hoogte van minstens 350 millimeter bo die oppervlak waarop die passassiers sit; of minstens 900 millimeter bokant die oppervlak waarop die mense staan. Die ideaal is dat geen persoon wat vervoer word op die bak van die voertuig staan nie, maar daar is nie werklik enige spesifieke verbod hierop nie.

Produsente/bestuur van die besigheid moet te alle tye verseker dat:

  • Veilige spoed gehandhaaf word wanneer werknemers vervoer word.
  • Passassiers behoorlik sit of staan voor die voertuig ry. Let daarop dat die drywer hier ook verantwoordelik is. Geen werker se liggaam moet tegnies oorleun by ‘n voertuig nie.
  • Daar geen toerusting, material, of gereedskap saam met werkers vervoer word nie.
  • Die voertuig moet padwaardig wees en geldige lisensiëring hê, en hiermee saam beteken dit dat alle ligte moet werk ensovoorts.
  • Die drywer moet in besit wees van ‘n geldige drywers lisensie (PDrP) op ‘n publieke pad soos vervat in die National Road Traffic Act of 1996. Op private paaie is dit nie nodig nie, maar dis wel ‘n SIZA aanbeveling om hierdie lisensie in plek te hê as ‘n addisionele vorm van bekwaamheidvereistes.
  • Geen skoolgaande kinders mag agter op ‘n bakkie/lorrie vervoer word nie

Die grootste verantwoordelikheid rus by die bestuur om seker te maak dat die voertuig en drywer bekwaam en veilig is. Verder moet die korrekte beleide en prosesse met diegene wat vervoer word bespreek word om almal bewus te maak van die veiligheidsreëls en moontlike gevare, m.a.w. opleiding en inligting moet vooraf gegee word.

SIZA se Veiligheid en Gesondheid riglyn vir landbou dui vanaf bladsy 67 die nodige maatreëls rondom vervoer en padveiligheid aan: https://siza.co.za/wp-content/uploads/2020/07/SIZA-Guide-to-Health-and-Safety-Management-V01.pdf

Die SIZA Vervoerriglyn wat in 2017 saamgestel is vat die inligting bietjie verder en sit dit uiteen tesame met die toepaslike wetgewing: https://www.siza.co.za/documents/SIZA-Transport-Guide.pdf

Beide die dokumente is op ons website beskikbaar en kan daar gratis afgelaai word vir enige iemand om te gebruik. Onthou asb dat alle COVID-19 protokolle ten opsigte van afstand en maskers tydens vervoer te alle tye gehandhaaf moet word.

Tags: Health and Safety, Transport, Worker transport

Transportation of workers
Previous Post

Transportation of workers

SIZA capacity building and training
Next Post

SIZA capacity building and training

Related Posts

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Arranging a SIZA Social or Environmental Audit: Who to Contact and How to Choose

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Understanding Risk Allocation in Audits: What It Means and How It Works

SIZA Connect Newsletter June 20, 2025

Don’t Miss Out: Why Staying Connected with SIZA Matters

Company

  • About Us
  • Why SIZA
  • Grievances
  • Newsletters
Logo
Navigating sustainability and compliance within South Africa's dynamic agricultural sector.

Contact Information

10 Niblick Way,
Section 5, The Beachhead,
Somerset West 7130 | South Africa
+27(0) 21 852 8184
  • Terms & Conditions
  • Logo Usage
  • MySIZA Platform