SAI GLOBAL AFRIKAANS, SIZA CONNECT NEWSLETTER Hiermee lig ons verskaffers en SIZA-lede in dat SAI GLOBAL vanaf 31 Desember 2020 nie meer sigbaar sal wees as ‘n erkende ouditmaatskappy op die MySIZA Platform nie.