Die onverantwoordelike wegdoening en bestuur van afval kan ‘n ernstige impak hê op die omgewing.
Die onverantwoordelike wegdoening en bestuur van afval kan ‘n ernstige impak hê op die omgewing.
Dit is ‘n minimum vereiste dat alle praktyke wat met landbouchemikalieë verband hou, aan die SANS 10206:2010 regulasies moet voldoen — insluitend die vul- en mengareas.
Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om te verseker dat diensverskaffers aan wetsvereistes voldoen, aangesien hulle gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is vir enige bevindinge wat aangemeld word teen ‘n diensverskaffer wat hulle gekontrakteer het.
Indringerplante, of IAP’s, is plante wat nie natuurlik voorkom in ‘n spesifieke gebied nie en dikwels ‘n beduidende negatiewe impak op die omgewing het deur habitatvernietiging te veroorsaak, die beskikbaarheid van water te verminder, en die risiko en intensiteit van veldbrande te verhoog.
As deel van die SIZA kapasiteitsbou toolkit, bied SIZA ‘n verskeidenheid inisiatiewe vir verskaffers om aan deel te neem. Om op hoogte te bly van die SIZA-omgewingstandaard, nuwe inisiatiewe, en veranderings aan wetgewing, is dit noodsaaklik dat lede gereeld opleiding bywoon. Gedurende 2022 sal SIZA verskeie aanlyn webinars en regstreekse (in-persoon) opleidingsessies in die verskillende […]
Om op hoogte van die SIZA Etiese standaard, nuwe inisiatiewe, en veranderinge aan wetgewing te bly, is dit noodsaaklik dat lede gereeld opleiding bywoon.
Met naspeurbaarheid en geloofwaardigheid as ons hoogste prioriteit, maak die MySIZA-platform dit moontlik om belangrike inligting tussen produsente, kopers, nywerhede en ouditeure te deel.
Artikel 9 van Sektorale Vasstelling 13 is baie duidelik in die vereiste dat werknemers skriftelike besonderhede van indiensneming (kontrak) moet ontvang wanneer hulle begin werk.
Wat beteken dit as u ‘n versoek van u koper ontvang om ‘n semi-aangekondigde of onaangekondigde oudit te doen?
Volhoubaarheid binne die landboubedryf, en die meeste ander bedrywe in die wêreld, is deesdae in groot aanvraag. Die toenemende druk op die omgewing het ons gedwing om opnuut ons metodes en metodologieë rakende ons sakepraktyke te heroorweeg.