Volhoubaarheid binne die landboubedryf, en die meeste ander bedrywe in die wêreld, is deesdae in groot aanvraag. Die toenemende druk op die omgewing het ons gedwing om opnuut ons metodes en metodologieë rakende ons sakepraktyke te heroorweeg.
Volhoubaarheid binne die landboubedryf, en die meeste ander bedrywe in die wêreld, is deesdae in groot aanvraag. Die toenemende druk op die omgewing het ons gedwing om opnuut ons metodes en metodologieë rakende ons sakepraktyke te heroorweeg.
‘n Mens mag dalk wonder waarom SIZA ses derdeparty-ouditfirmas erken om SIZA oudits te doen. Die motivering agter so n wye verskeidenheid is om te verseker dat produsente ‘n opsie het om ‘n firma te kies waarmee hulle gemaklik is.
SIZA bied ‘n verskeidenheid inisiatiewe onder ons kapasiteitsbou afdeling aan. Hierdie opleidingsinisiatiewe word gratis aan lede verskaf as deel van u ledegeld wat u jaarliks vir u profiel op SIZA betaal.
As ‘n onderneming nie bewus is van die vereistes en praktyke wat van hulle verwag word nie, kan hulle nie die risiko’s en vereistes in hul besigheid suksesvol bestuur nie.
Die gebruik van tydelike arbeidsverskaffers (TES), of beter bekend in Suid-Afrika as labour brokers, is jare lank deel van die landbou-arbeidsmark.
SIZA lidmaatskap moet jaarliks hernu word. Om die proses vir besighede te vergemaklik, word proforma fakture een maand voor die lidmaatskap hernuwingsdatum aan die lid gestuur.
Die SIZA-visie is om ‘n koste-effektiewe benadering aan lede te bied, en om dit te bereik is dit nodig vir SIZA om met globale platforms saam te werk.
Dit is belangrik dat lede gereeld opleiding bywoon sodat hulle op die hoogte kan bly van nuwe inisiatiewe en veranderinge aan die SIZA-program en MySIZA-platform.
Voertuie wat gebruik word om werkers te vervoer moet aan wetlike vereistes voldoen.
Die skedulering van derdeparty-oudits is ‘n belangrike deel van die ouditproses en dit moet korrek gedoen word.