The Occupational Health and Safety Act and Regulations 85 of 1993 place a duty on all employers to “provide and maintain, as far as is reasonably practicable, a working environment that is safe and without risk to the health of its employees”.
The Occupational Health and Safety Act and Regulations 85 of 1993 place a duty on all employers to “provide and maintain, as far as is reasonably practicable, a working environment that is safe and without risk to the health of its employees”.
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid en Regulasies 85 van 1993 plaas ‘n plig op alle werkgewers om “sover dit redelikerwys uitvoerbaar is, ‘n werksomgewing te voorsien en in stand te hou wat veilig en sonder risiko vir die gesondheid van sy werknemers is”
The Asbestos Abatement Regulations stipulate the duty that falls onto employers to provide and maintain, as far as is reasonably practicable, a safe working environment which is without risks to employees’ health, specifically pertaining to asbestos.
Die Asbesverminderingsregulasies stipuleer die plig wat op werkgewers rus om, sover dit redelik moontlik is, ‘n veilige werksomgewing te voorsien en in stand te hou wat sonder risiko’s vir werknemers se gesondheid en welstand is, spesifiek met betrekking tot asbes.
It is crucial to remember that no employee may be required to make any payment associated with the recruitment process or commencement of work.
Dit is van kardinale belang om te onthou dat daar van geen werknemer vereis mag word om enige betaling te maak wat verband hou met die werwingsproses of die aanvang van werk nie.
In line with Sectoral Determination 13 (SD13), Section 19(1)(a), employees must receive a daily rest period of not less than 12 consecutive hours between ending work on one day and starting work the next.
In ooreenstemming met Sektorale Vasstelling 13 (SD13), Artikel 19(1)(a), moet werknemers ‘n daaglikse rustydperk van ten minste 12 opeenvolgende ure ontvang tussen die beëindiging van werk op een dag en die aanvang van werk die volgende dag.
Baie SIZA-lede (plase en pakhuise) maak gebruik van die dienste van TES, en dit is dus noodsaaklik om te onthou dat die diensverhouding tussen die werkgewer en die TES ‘n gesamentlike verantwoordelikheid is. ‘n Besigheid kan nie wetlike verpligtinge of hul verantwoordelikheid vir oorsig oor en monitering van ‘n TES vermy nie, en moet dus voldoende stelsels in plek hê.