Chemicals are some of the most widely used substances in agriculture and pose a significant risk if not managed correctly.
Chemiese middels is produkte wat die meeste in die landboubedryf gebruik word en hou ‘n aansienlike hoë risiko in as dit nie reg bestuur word nie.
The Asbestos Abatement Regulations require employers to provide and maintain, as far as is reasonably practicable, a safe working environment which is without risks to employees’ health.
Die Asbes-vermindering regulasies vereis van werkgewers om sover dit redelik moontlik is, ‘n veilige werksomgewing te voorsien en in stand te hou wat sonder risiko’s vir werknemers se gesondheid en welstand is.
It is crucial to remember that no employee may be required to make any payment associated with the recruitment process or commencement of work.
Dit is van kardinale belang om te onthou dat daar van geen werknemer vereis mag word om enige betaling te maak wat verband hou met die werwingsproses of die aanvang van werk nie.
In line with Sectoral Determination 13 (SD13), Section 19(1)(a), employees must receive a daily rest period of not less than 12 consecutive hours between ending work on one day and starting work the next.
In ooreenstemming met Sektorale Vasstelling 13 (SD13), Artikel 19(1)(a), moet werknemers ‘n daaglikse rustydperk van ten minste 12 opeenvolgende ure ontvang tussen die beëindiging van werk op een dag en die aanvang van werk die volgende dag.
Baie SIZA-lede (plase en pakhuise) maak gebruik van die dienste van TES, en dit is dus noodsaaklik om te onthou dat die diensverhouding tussen die werkgewer en die TES ‘n gesamentlike verantwoordelikheid is. ‘n Besigheid kan nie wetlike verpligtinge of hul verantwoordelikheid vir oorsig oor en monitering van ‘n TES vermy nie, en moet dus voldoende stelsels in plek hê.
Many SIZA members (farms and packhouses) make use of the services of TES, and it is, therefore, essential to remember that the employment relationship between the employer and the TES is a joint responsibility.