The use, storage, and disposal of biodegradable industrial wastewater is classified as a Section 21(e) and/or 21(g) water use activity by the National Water Act 36 of 1998 (NWA)
Alle watergebruike in Suid-Afrika word deur die Nasionale Waterwet 36 van 1998 (NWA) beheer om die volhoubare bestuur van alle waterbronne te verseker.
All water uses in South Africa are governed by the National Water Act 36 of 1998 (NWA) to ensure the sustainable management of all water resources.
Die gebruik, berging en wegdoening van bioafbreekbare industriële afvalwater word geklassifiseer as ‘n Artikel 21(e) en/of 21(g) watergebruikaktiwiteit deur die Nasionale Waterwet 36 van 1998 (NWA).
Die onverantwoordelike wegdoening en bestuur van afval kan ‘n ernstige impak hê op die omgewing.
The irresponsible disposal and management of waste can severely impact the environment.
Dit is ‘n minimum vereiste dat alle praktyke wat met landbouchemikalieë verband hou, aan die SANS 10206:2010 regulasies moet voldoen — insluitend die vul- en mengareas.
It is a minimum requirement that all practices related to agrochemicals should comply with the SANS 10206:2010 regulations — including the filling and mixing areas.
Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om te verseker dat diensverskaffers aan wetsvereistes voldoen, aangesien hulle gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is vir enige bevindinge wat aangemeld word teen ‘n diensverskaffer wat hulle gekontrakteer het.
It is employers’ responsibility to ensure that service providers comply with legal requirements, as they are jointly and severally liable for any non-compliances raised against a service provider they have contracted.